Ons trou oor:

Trou inligting

Vrydag

Sondag

Kleredrag

Mans

Formeel en stylvol (geen denim)

Dames

Formeel en stylvol (geen denim, geen wit)

Sien ons jou daar?

Voltooi asseblief die volgende inligting in verband met jou bywoning en verblyf.

Verblyf: Geen koste

Neem asseblief kennis, slegs metsgeselle en kinders per uitnodiging.

RSVP asseblief voor of op 30 Junie 2026.

Let wel: Tshikwalo laat geen kos of drinkgoed van buite toe nie. Ontbyt is ingesluit vir elke aand wat jy oorslaap. Koffie en beskuit word elke oggend voorsien.


Woon jy ons troue by?


Slaap jy oor?


Gifts Icon

Jou teenwoordigheid op ons spesiale dag is reeds vir ons die grootste geskenk.

Indien jy ons nogsteeds wil bederf, sal ons 'n finansiele bydrae baie waardeer.

Bankbesonderhede

Bank: Nedbank
Rekening Naam: Alize Joubert
Rekening Nommer: 1289085234
Takkode: 198765

Ligging

Hier is waar ons groot dag plaasvind.

Tshikwalo Game Lodge, Hammanskraal

Kry Aanwysings